Neem aan ek moet more weeg... sigh#
|
531 kcal
|
Fat: 23.90g | Prot: 38.17g | Carbs: 45.98g.
Lunch: Enterprise Back Bacon, Avocados, Toasted Rye Bread. Dinner: Chicken Breast. Snacks/Other: Banana. more...
|
|
2810 kcal
|
Exercise:
Calisthenics (heavy, e.g. pushups) - 10 minutes, Skipping - 5 minutes, Boxing - 40 minutes, Weight Training (moderate) - 30 minutes, Resting - 14 hours and 35 minutes, Sleeping - 8 hours. more...
|
|
Comments
moenie sug nie - jy werk hard genoeg - jy sal die vrugte pluk :) keep up the good work
09 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
|
09 Jul 13 by member: MissT2309
|
ek weeg net maandae, anders raak ek kwaad en wil sommer die weights in die gym breek hahaha want ek oefen vrek hard en eet mooi. julle girls gaan almal baie sexy lyk een van die dae. almal werk baie hard en is baie dedicated. love dit!!
09 Jul 13 by member: WeasyS
|
Good luck met die weigh-in MissT - mag dit 'n aangename verassing wees - ek het gese ek gaan net Vrydae weeg, maar was te tempted vanoggend - moes maar eerder die wegery gelos het, maar nou ja - nou net meer motivated ... Ek MOET my meet ... raak vies vir die skaal
09 Jul 13 by member: PontJieBoTTeR
|
|
|
|
|
Submit a Comment
You must sign in to submit a comment. Click here to sign in.
|
|
|
MissT2309's Weight History
|