Dit vat beplanning en alles, maar dis gratis. Al wat jy moet verander is jou eetgewoontes. Betaal absoluut niks vir die program self nie. Die kos wat ek moet koop maak dit effe duurder, maar dis nie die einde van die wereld nie. En as mens mooi shop kry jy goedkoper items.